Miemie

Ons wil jou baie bedank vir die groot hulp wat jy verleen het met die reelings van Gloria se begrafnis.

Die hulp wat verleen was, was uit die boonste rakke. Sonder die hulp sou ons soos verlore mense rond gedwaal het.

Die blommerangskiking was pragtig net soos ons dit wou gehad het.

Baie dankie aan almal.

Groete

Maida Naldrett; Jannie & Hazel Herselman; Ann & Bill Rademan